MySchool

Borge

 

Ondersteun Laerskool Fontainebleau moeiteloos deur aansoek te doen vir 'n MySchool kaart

Oor MySchool:

MySchool MyVillage MyPlanet is Suid-Afrika se nommer een gemeenskapprogram ondersteuner wat noodsaaklike fondse insamel en lewer aan skole en welsynsorganisasies om onderwys en maatskaplike ontwikkeling in Suid-Afrika te verbeter. MySchool help enigiemand om fondse vir ons skool in te samel, sonder dat dit hulle 'n sent kos.

Doen aansoek vir 'n MySchool kaart vandag. Dit is gratis. Gebruik jou MySchool kaart by kleinhandelaars dwarsoor die land elke keer as jy koop. Die winkel sal 'n persentasie van jou aankoop namens jou aan jou geselekteerde skool skenk. Kry 'n kaart hier!

Voordele van 'n MySchool kaart:

  1. Fondse in te samel, sonder dat dit jou 'n sent kos!
  2. Kry eksklusiewe afslag van geselekteerde vennote, soos WRewards by Woolworths en spesiale aanbiedings van Altech Netstar. Jy kan die nuutste spesiale aanbiedings vir kaarthouers hier vind.
  3. Kry 'n maandelikse staat per e-pos wat jou transaksies wys, en hoeveel jy vir jou skool ingesamel het.
  4. Jy kan jou kaart gebruik op meer as 2000 verskillende winkels. Vind winkels wat deelneem in jou omgewing hier.

"Every swipe counts!"

Doen Nou Aansoek vir 'n MySchool Kaart
Dit is Verniet! Kry die kaart en begin 'n verskil maak. Of skakel 0860 100 445 om aansoek te doen.

Vind plaaslike ondersteuners in jou area
Koop by ons vennote om fondse vir jou skool in te samel.

Kontak MySchool:
Webwerf: www.myschool.co.za
E-pos Kliënte Dienste: cs@myschool.co.za
Telefoon: 0860 100 445
Faks: 0866 822 833