Rekenaarsentrum

Rekenaarsentrum

Ons Rekenaarsentrum is goed toegerus.

Elke leerder besoek die sentrum een keer per sewedag siklus.  Verskeie vaardighede word op die rekenaar ingeoefen.  Hulle gebruik onder andere die Cami programmatuur, asook Readers are Leaders, wat leesvaardighede opskerp.

Ekstra leesklasse word in die middae aangebied vir leerders wat probleme met leesvaardighede ondervind.