Jesus Troepe

Kultuur
Jesus Troepe (Voorheen CA genoem)

Jesus Troepe is 'n Christelike aktiwiteit wat vrywillig bygewoon word met die doel om die Here te loof en die Woord te bestudeer deur middel van Bybelstudies, praat en sang.

Diensraad:
Gr 7's wat nie leiers is nie, gee vrywillig hul name op plus 'n motivering hoekom hulle 'n Jesus Troepe leier wil wees. Hulle help ook met die dissipline

Jesus Troepe tye: 
Dinsdae tweede pouse.

Jesus Troepe program:
Word per kwartaal saamgestel deur betrokke leraars.