Daar sal tweeweekliks op Donderdae 'n algemene omsendbrief (Bleaunuus) sirkuleer, met alle reëlings, uitslae en dies meer daarin. Maak asseblief seker dat u gereeld die Bleaunuus ontvang en die kontrolevorm in die briewelêer onderteken sodat u op hoogte kan bly van alles wat in die skool gebeur.
Die kommunikasie word verder uitgebrei deur inligting per e-pos en SMS aan die ouers te stuur. Inligting, oefentye, ens. word ook op d6 Connect aan u deurgegee.
Maak asseblief seker dat die skool die regte e-posadres asook u selfoonnommer het.
Hier kan u ons Bleaunuus lees en aflaai wat elke tweede week op Donderdae aan die leerlinge uitgegee word.
BLEAUNUUS
Bleaunuus 19 November 2020
Bleaunuus 5 November 2020
Bleaunuus 15 Oktober 2020
Bleaunuus 1 Oktober 2020
Bleaunuus 27 Aug 2020
Bleaunuus 12 Maart 2020
Bleaunuus 27 Februarie 2020
Bleaunuus 30 Januarie 2020
ANDER
ADMIN VORMS
LS Fontainebleau Aansoekvorm
Afbetalingsooreenkoms vir 2021
Vrywaringsvorm