Onder hierdie afdeling word die jaar- en kwartaalprogram gepubliseer.
Let asseblief daarop dat die datums wel as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander. Ons poog om sulke uitsonderings so vroeg as moontlik aan al die ouers deur te gee.
GOLFDAG 2010
Datums: 28 Oktober 2010 Waar: CMR Golfbaan
Kontak: Elbe Swart (011 791 6160/1)
mambodesign.co.uk