|
Advertensieborde/Borgskappe |
|
Advertensieborde/borgskappe Advertensieborde is te koop by die skool 1. Groot (3m x2m) h/v Charlie en Rabiestraat. R10 000 per jaar 2. Klein (2m x 450cm) op rugbyveld. R3 500 per jaar 3. Groot driehoek voor Bleaubergh se dak. R15 000 per jaar Alle advertensie/borgskappe word aangewend vir die bou van nuwe klasse Kontak: Denzel Janse van Vuuren 082 900 0774 of Louis Denner 087 356 2711 |