Kopiereg Laerskool Fontainebleau 2007

Hoof Kieskaart
Tuisblad
Personeel
Beheerliggaam
Skoolfonds
Akademie
Sport
Kultuur
Algemeen
Galery
Belangrike Datums
Bleaunuus
Kontak Ons
Argiewe
Vakante Poste 2010
Soek

MySchool Projek PDF Druk Epos

MySchool Kaart is ‘n skool-ondersteuningsisteem wat daar gestel word vir ouers, oumas, oupas, ooms, tannies en vriende om maandeliks ‘n indirekte geldelike bydrae vir die skool te maak deur slegs hul MySchool Kaart te gebruik.  

Daar is sekere besighede wat aan MySchool Kaart ‘n sekere persentasie afstaan van alle aankope wat deur kaarthouers gemaak word.   Al wat julle moet doen is om jul kaart uit te haal waar daar ‘n MySchool Kaart plakker is.  

Besoek gerus My School se webblad http://www.myschool.co.za vir meer inligting.  Indien u nog nie oor ‘n MySchool Kaart beskik nie, kan u sommer aansoek doen op hulle webwerf, alternatiewelik is daar vorms in die skoolkantoor beskikbaar.  

 

Ondersteun MySchool en ondersteun Laerskool Fontainebleau!!!!.  

 Kyk uit vir die MySchool plakker by winkels.
 
Nuusflits
Kermis 18 September 2010

  Dis Kermis !!!

Die Kermis vind plaas op Saterdag, 18 September 2010

Alle ouers en ander wat belangstel om hul eie stalletjie by die Kermis te hê

skakel Mnr. Louis Denner by 011 791 6160/1 of 082 356 2711  Laughing

 

 
Regter Kieskaart
_________________
Fonties Pre-Primêr
_________________
KDA
_________________
MySchool Projek
Makro
Borge
_________________
Soek Afrikaans Webtuiste
_________________
Fonties Pre-Primêr

mambodesign.co.uk