Kopiereg Laerskool Fontainebleau 2007

Hoof Kieskaart
Tuisblad
Personeel
Beheerliggaam
Skoolfonds
Akademie
Sport
Kultuur
Algemeen
Galery
Belangrike Datums
Bleaunuus
Kontak Ons
Argiewe
Vakante Poste 2010
Soek

Fonties Pre-Primêr PDF Druk Epos

            

 Ons Graad R-kinders het vanjaar die eerste keer in ons nuwe klasse en terrein ingetrek!  Die groot klasse en pragtige speelterrein het vir groot opwinding by ons kinders gesorg!  

Fonties Pre-Primêr gaan binnekort ook hulle eie webblad kry!

 

Ons bied aan elke kleuter die geleentheid om binne 'n rustige atmosfeer voorberei te word vir formele onderwys.

Ons volg 'n gestruktureerde program wat op 'n informele wyse aangebied word.  Elke aktiwiteit is daarop gerig om vaardighede te ontwikkel om sodoende skoolgereedheid te ontwikkel.

Alhoewel ons as 'n private skool op die terrein van Laerskool Fontainebleau funksioneer, het ons toegang tot al hul fasiliteite wat derhalwe tot die kleuter se voordeel strek. 

Fonties Pre-Primêr funksioneer onder toesig van die hoof van Laerskool Fontainebleau en die Departementshoof van die Grondslagfase.  Om na hulle belange om te sien, word hulle bygestaan deur die Beheerliggaam van die skool.

 
Nuusflits
Advertensieborde/Borgskappe

Advertensieborde/borgskappe

Advertensieborde is te koop  by die skool

1.  Groot (3m x2m) h/v Charlie

 en Rabiestraat.  R10 000 per jaar

2.  Klein (2m x 450cm) op rugbyveld.

 R3 500 per jaar

3.  Groot driehoek voor Bleaubergh se dak.

  R15 000 per jaar

Alle advertensie/borgskappe word

 aangewend vir die bou van nuwe klasse

Kontak: Denzel Janse van Vuuren 082 900 0774  of

 Louis Denner 087 356 2711

 

 
Regter Kieskaart
_________________
Fonties Pre-Primêr
_________________
KDA
_________________
MySchool Projek
Makro
Borge
_________________
Soek Afrikaans Webtuiste
_________________
Fonties Pre-Primêr

mambodesign.co.uk