Grondslagfase:
Intensiewe hulp aan Leerders wat dit benodig.
Intermediêre - en Seniorfase:
Taal: Engels
- Daar word leeslabs na skool aangebied waardaar aandag gegee word aan lees.
Wiskunde:
- Daar word ekstra hulp verleen aan die leerders in die middae na skool.
- Hulp verleen met eksamenvoorbereiding
Rekenaars:
- Leesprogramme en wiskundeprogramme word aangebied vir verryking
Herhaling vir inskerping en inoefening